Seker die heel belangrikste vraag daagliks in huishoudings regoor Suid-Afrika is: “Wat een ons vanaand?” Herman Lensing beantwoord nou dié vraag met ’n splinternuwe kookboektydskrif, Wat een ons vanaand?, met 100 resepte. Enige iets van veelsydige hoender tot smaaklike pasta, bekostigbare varkvleis tot maklike beesvleisgeregte, terwyl Herman ook troefkaarte sonder vleis optower. Boonop hou Herman met dié tydskrif ook jou beursie in gedagte en is die fokus op etes vir vier teen R150.
Editor’s Note
100 Resepte
100 Resepte - Wat eet ons vanaand?