Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

100 Koekies

100 Beste Koekies
Magazine

100 koekies is die nuutste kookboektydskrif uit die kombuis van die toonaangewende kosskrywer Herman Lensing. Dis propvol lekkerte met 100 maklike resepte vir ieder en elk se geur en smaak. Bekende tradisionele koekie-treffers regdeur tot moderne resepte. Hierdie boek beloof om jou koekieblik dié vakansieseisoen vol te hou.

Redakteursbrief

Koekies bak! • ’n Koekieblik beteken iets anders vir elkeen vir ons. Maar een ding waaroor ons almal kan saamstem, is dat níks naby ’n koekie kom wat jy self gebak en versier het nie. Hier is 100 van die lekkerste koekieresepte na elkeen se smaak. Party verg ’n bietjie meer moeite as ander. Sommige is eenvoudig, en die meeste is gepak met nostalgie. Gekartel, gerol, geskep of gespuit… Die feit bly staan: in die hand van die bakker word die houtlepel ’n towerstaf en die oond ’n fabelagtige plek waar geheime gebore word.

100 Beste Koekies

Formats

  • OverDrive Magazine

subjects

Languages

  • Afrikaans