Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Stroom Saam!

Stroom Saam!
Magazine

Wil jy jou gunsteling-program kettingkyk, maar jy weet nie waar om dit te kry nie? Het jy 'n epiese reeks klaar gekyk en wonder wat jy volgende kan aanpak? Stroom Saam! sal al jou vrae oor stroomdienste beantwoord. Van al die tegniese aspekte van hoe en waar jy al die stroom-apps kan kry, hoe om dit op jou ouer model TV te laai en wat jy nodig het om dit te doen, tot watter stroomplatforms in Suid-Afrika beskikbaar is en watter programme, reekse en flieks hulle aanbied – Stroom Saam! sal jou stroom-ervaring maklik en heerlik genotvol maak.

Stroom Saam!

WATTER PROGRAM MOET EK KYK?

HIERNA KYK ONS

WEN!

STAR WARS • Hier volg die flieks en reekseoor die gebeure in die Star Wars-sage van die vroegste tot die jongste in chronologiese volgorde. Reekse wat nog nie uitgereik is nie, maar binnekort op Disney+ sal wees, is in geel.

STROOM SÓ • JOU BEGINNERGIDS OM STROOM-PROGRAMME OP JOU TV TE KYK.

KIES JOU PERFEKTE STROOMDIENS • Leer ken al die groot name op stroomplatforms in Suid-Afrika, en kry die regte een vir jou.

SWEM SAAM MET DIE STROOM! • Of jy nou ’n permanente intekenaar is, of net die nuttige toetstydperk gebruik, benut jou kyktyd ten volle.

JY KÁN KANSELLEER! • Besluit maand tot maand watter platform het die beste reekse vir jou.

LUDIK IS WÊRELDWYD • Netflix se eerste Afrikaanse reeks is op almal se lippe – selfs die kritici wat vuur spoeg.

EPIESE KYKIE • Hoe ruik ’n arend se nes? Hoe voel dit om ’n leeu se kop vas te hou? Hoe voel dit wanneer walvisse langs jou insluimer? Bertie Gregory vertel alles.

10/10 VIR DIÉ REEKS • Die skepper van die reeks She Hulk, Jessica Gao, praat oor die krag van groot vroue en She Hulk se laaste, spesiale tonele.

SPORT • JY KAN (SOMMIGE) SPORT OOK STROOM!

Stroom 10 VAN DIE BESTE • Ditisgroot pret om jou eie lys van top-10-programme saam te stel!

KYK NOU DIÉ 10 • Wonder jy watter reekse om tydens jou toetstydperk op die platforms te kyk? Hier is ons 10 internasionale topreekse om nou te kettingkyk.

KRAAKVARS IN AFRIKAANS • MOENIE DINK AFRIKAANS WORD OP STROOMDIENSTE AFGESKEEP NIE. DIT IS PROPVOL KYKGENOT!

FLIEKFEES • MANFIFIEKE ROLPRENTE WAG OP JOU OP EEN VAN DIE STROOMPLATFORMS.

’NLEWE MET STYL • GENIET DIE LEWE DEUR ANDERSEOË, EN ONTDEK MANIEREOM JOU EIE SELFS BETERTE MAAK.

IMMERGOUE! • Of jy nou goue oues kyk vir die nostalgie, omdat jy bekend is daarmee en jy nie veel hoef te dink nie, of net omdat dit pure goud bly – hierdie goue oues steel steeds harte.

Eksie-perfeksie ERAS • Raak verlief op periodedramas en -flieks wat jou terugvoer na vervloë dae.

HAAL ASEM! • Jy weet jy kyk ’n spanningsreeks of ’n riller van formaat wanneer jy jou hande oor jou oë hou, maar steeds tussen jou vingers deur loer om te sien wat gaan gebeur.

DUBBELE DRAMA • Maak ’n afspraak met dié wonderlike dramatiese reekse wat jy kan stroom.

MOLESTE watjou laat lag • Ligte drama, of dramedie, kombineer die humor van komedies met die kinkels en intrige van drama. Dis die beste van twee wêrelde!

LAG UIT JOU MAAG • SKUIF DIE ERNSTIGE KWESSIES EERS OPSY EN KYK DEUR ’N LAWWE LENS.

VERLIEF OF VERLORE • Die gekoer raak wild in hierdie sexy en soms skandalige programme.

TONNE talent • KYK HIERDIE REALTEITSPROGRAMME WAT MENSE SE TALENTE EN VAARDIGHEDE VERTOON –TOT ONS GROOT VERMAAK!

WORD betower • Reis deur tyd, verbreed jou verbeelding en ontdek nuwe wêrelde.

Kinder-JUWELE • BRING DIE PEUTERS, KLEUTERS EN TIENERS BYMEKAAR VIR PRETTIGE, OPVOEDKUNDIGE EN VERMAAKPROGRAMME.

BLOEDERIG BRILJANT! • Hoekom wil jy ’n traan pink as die bloed kan spat met die grootste uitmergelende, bloedbadreekse wat jy...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans