Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
KORT VOOR LANK
AFRIKAANS ENSOVOORTS
DIE AKTEUR ALAN ALDA
EDRICH ADAMS OOR SY VROU, COLETTE
FLITSVRAE: CEYLONIA BEKKER • Weeraanbieder
WEER IN DIE ZONE • ’n Storm woed oor die kop van ’n voormalige tienerster wie se skolegroep nou om al die verkeerde redes aandag trek
‘EN TOE GEBEUR DIE ERGSTE’ • ’n Rooierigheid in haar seuntjie se ogie het nie na veel gelyk nie – maar die herpesvirus van alle dinge het die ogie blind gelaat
DIE TAAL VAN TRUMP • Hoe moet wêreldleiers hul sin by die magtigste man op aarde kry? Met vleitaal en versigtig trap, moes ’n handvol al leer
DUBBEL DIE AVONTUUR • Kykers ken Erns Grundling as die avonturier en skrywer wat altyd op reis is, maar sy interessantste reis nóg is dié as pa
MET TWEE HANDE • Toe die flambojante Rocco de Villiers laat weet HG mag maar in sy nuwe spogwoonstel kom kuier, het hy gewaarsku ons sal moet skoene uittrek en mooi sokkies dra
Lekker langs DIE SEE • Die surfer-sjef OLLIE kook dat die SKUIM so spat in sy NUWE KOOKBOEK
OP-EN-TOP! • Hierdie bloese en hemde is ideaal vir koeler herfsdae
GEURE SONDER GRENSE • Hierdie parfuums is gemaak om te deel
SAG OP DIE OOG • ’n Sierlike kussing op ’n strategiese plek kan ’n vertrek sommer heeltemal omskep
RAAD VRA VIR IRMA
SIT DAAI FOON WEG!
MAAK JOU LAASTE WALM
ONTSYFER JOU KREDIETSTATE • Verstaan jy jou kredietkaartstaat? Hier’s hulp met die terme
JOU LYF SE GELUIDE
JOU STERRE
Wakkerboom • In die tuin waar die seun woon, weet almal die groot ou eikeboom het al die antwoorde, en dié feit kan sy redding beteken
Tot siens, Suid-Afrika – of nie?
TUSSEN TWEE VURE, VERTEL SY
*kyk & luister
Tussen jou en my
BEELD SPRAAK
Reekse om nóú te kyk • Hierdie reekse is volgens alle aanduidings die bestes van 2025 se eerste kwartaal
Nick Jordaan • Hy kom uit ’n musikale familie en op skool het hy op die rugbyveld én op die verhoog uitgeblink. Ná skool het hy sy eie band, Rubber Duc, gestig en kort daarna was hy een van die topliedjieskrywers in die bedryf
*TV-gids
GRACIE ABRAMS
HULS genotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.
RAAISELS
Vlieënde motor
ELDERS IN DIE WÊRELD
‘JONA-OOMBLIK’ IN BULTRUG SE BEK
Kan Bennu lewe help verklaar?
AËRODINAMIKA • Uit die Grieks aer (“lug”) en dunamis (“krag”). Dit beteken die wetenskap waarin die beweging van lug en ander gasse, asook die interaksie tussen bewegende lug en soliede voorwerpe, byvoorbeeld in lugvaart, geëvalueer of toegepas word.
12 MAART 1930 GANDHI BEGIN SOUTMARS IN INDIË SE VRYHEIDSTREWE
VYF VINNIGE VRAE
AMIR ANWARY • DIE COOLSTE DIEREDOKTER OP TIKTOK WAT ONS OOK BAIE LEER
Dieet • Ons kyk na koskeuses, van die grotmandae tot vandag se moderne spyskaarte
’N WATER-KRUIETUIN • Verander jul kombuis in ’n mini-tuin deur geurige kruie in net ’n fles water te kweek – geen grond benodig nie!
KINDER-SPELETJIES
DiE BABBELBENDE • Die avonture van Palawa en Paloeka
DEUR DIE OOG...