ALLES is a new gear-and-gadgets magazine in the Media24 group. This Afrikaans publication focuses on technology with a strong lifestyle angle. It features the latest in the tech world and what you need to work and play hard.
ALLES
ALTYD AAN DIE VERANDER
Einde van ’n era • Netflix het einde September sy laaste DVD aan klante gepos as deel van sy DVD-posdiens, wat vir langer as 25 jaar weekliks DVD’s na sy intekenare gestuur het. Dit was hierdie diens wat destyds tot die ondergang van die video-kettingwinkel Blockbuster gelei het.
Geskenke vir elke sak • Dis die tyd van die jaar waarin die meeste Suid-Afrikaners geskenke uitruil. Kies en keur volgens jou begroting.
WINKEL TOE • Hier is ’n paar dinge wat die afgelope weke ons oog gevang het.
Die toekoms deur ’n nuwe bril • Die verspreiding van Apple se grootste nuwe produk in dekades, die Apple Vision Pro, begin binne enkele weke in die VSA. Dit is tegnologie wat ’n ingrypende invloed sal hê op hoe ons TV kyk, kommunikeer en selfs in die toekoms sal werk, sê Apple. Hier is wat ALLES kon uitvind.
KLEIN PAKKIES DINAMIET • As jy gedurig reis en ’n klein, maar kragtige skootrekenaar nodig het, is hier ’n paar opsies wat jy kan oorweeg.
Reik na die sterre • In ’n verafgeleë heelal soek ’n ruimteontdekker na verstrooide artefakte wat hom toegang gee tot ’n wurmgat na’n ander dimensie. Starfield, wat in September deur Bethesda uitgereik is, gaan ’n nuwe wêreld vir jou ontsluit.
VOU DIT TOE • Sedert 2019 het Samsung vyf voufone bekendgestel. Hier is sy topmodel, die Samsung Z Fold 5.
Niks is iéts • Die selfoonmark word deur ’n paar bekende en duur handelsmerke oorheers, maar die Londense “startup” Nothing is besig om aanhangers te wen met ’n vernuwende en meer bekostigbare slimfoon, die Nothing Phone.
V is vir inno-V-erend • Canon het uiteindelik ’n skuif in die mededingende mark vir vloggers gemaak, en die Powershot V10 is iets wat jy nie kan miskyk nie. Canon SA het vir ALLES ’n model geleen om te toets.
Sony ZV-1 Mark II • Die ZV-1 het onlangs ’n nuwe model gekry wat een groot verbetering het: die ultra-wyekhoeklens.
APPELS MET APPELS
DJI Action 4 vs GoPro 12 • BMW of Mercedes? Canon of Sony? Stormers of die Bulle? Daar is ’n epiese tweestryd aan die ontwikkel tussen DJI en GoPro. As jy tot nou toe ’n geswore GoPro-aanhanger was, reken ALLES die DJI Action4 het genoeg regmerke dat jy dit moet toets voor jy kies.
’n GOGGA in die lug • As jy jou gedra en die wet gehoorsaam en jou buurvrou in ag neem, kan hommeltuigkameras ’n hele nuwe wêreld van fotografie vir jou oopmaak en ’n vars perspektief op ’n plek bied.
‘INVERTERS’ Alles oor dié rugsteunstelsels • Keelvol vir beurtkrag? ‘Inverters’ is gerieflik en betreklik bekostigbaar – en daar is ’n legio opsies om uit te kies. Kyk hier wat ’n omkeerderbatterystelsel behels.
Garmin Venu 3 • Oefen, koop, bel, luister musiek en slaap beter met die nuwe Garmin Venu 3. Die derde weergawe van dié gewilde oefenhorlosie het nou ’n groter gesig met beter resolusie.
SUPERTEKKIES =SUPER-SPOED? • Toe die Keniaan Kelvin Kiptum onlangsdie wêreldrekord in die marathon na2:00:35 verbeter het, kon jy nie anders asom die tekkies aan sy voete op te let nie. Sal sogenaamde supertekkies dieselfdevir gewone atlete kan doen? Die kortantwoord: ja en nee.
SON-SLIM • Geniet die somer met hierdie produkte wat jou teen skadelike sonstrale beskerm.
OP DIE RAK • Hierdie produkte – sommige klassiek en ander splinternuut – hoort in jou badkamerkas, sê die tydskrif Modern Beauty
ONS ❤ SUID-AFRIKA • Is daar ’n groter bederf as ’n luukse skoonheidsproduk? Hier is ’n paar puik produkte wat plaaslik vervaardig word. Die artikel word gepubliseer in samewerking met die...